Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Misère " deur A.G. VISSER
" Misère " deur A.G. VISSER [boodskap #94022] Sat, 12 June 2004 01:43
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Misère
A.G. Visser

In die eerste instansie, wie sou nou kon dink,
Dat die liefde iets is so beroerd ongestadig?
Dat die hand wat uit gulde bokale laat drink,
In die eerste instansie, wie sou nou kon dink
Dat dit eendag nog edik en gal weer sal skink,
Ongevoelig meedoënloos, wreed, ongenadig?
In die eerste instansie, wie sou nou kon dink
Dat die liefdee iets is so beroerd ongestadig?
Vorige onderwerp: " Die oue wilg " deur TOTIUS
Volgende onderwerp: " Belydenis " deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 15:39:04 UTC 2025